SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 número1Assessment of the English literacy level of patients in primary health care services in Tshwane, Gauteng province: Part 2Retaining professional nurses in South Africa: Nurse managers' perspectives índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

SEBONI, Naomi M. et al. Shaping the role of sub-Saharan African nurses and midwives: Stakeholder's perceptions of the nurses' and midwives' tasks and roles. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp.1-9. ISSN 2071-9736.

Om die rol verwagtings van verskillende rolspelers in die gesondheidsisteem aangaande die rolle en take van die verpleegkundiges en vroedvroue te ondersoek, om daardeur uitklaring en helderheid en bekragtiging van hierdie rolle te verkry, waardeur die toekoms van verpleeg-onderwys en praktyk in sub-Sahara Afrika gevorm kan word. Kwalitatiewe fokus groepe is met verskillende rolspelers (verpleegkundiges, gesondheidsdiens bestuurders, pasiënte en hulle versorgers, lede van die gemeenskap, leiers en lede van andere gesondheidsprofessies) in agt Afrika lande gehou om hul rolverwagtings van verpleegkundiges en vroedvroue te bepaal. Drie vrae is oor die rolverwagtings gevra. Die onderhoude is opgeneem, getranskribeer, in Engels vertaal, en geanaliseer. Daar was konsensus tussen rolspelers oor agt rol funksies: versorging van pasiënte; die gee van gesondheidsinligting; bestuur van die sorgomgewing; voorspraak vir pasiënte; dienste en beleid; voorsiening van nooddienste; samewerking met ander rolspelers; en voorsiening aan moeder en kindersorg vir vroue en hul gesinne. Ooreenstemming is nie bereik aangaande die rol van diagnose en voorskryf van behandeling nie. Verpleging kry sy mandaat van die gemeenskappe wat gedien word en daarom behoort die rolverwagtings deel te vorm van verpleeg-regulasie, onderwys en praktyk- standaarde. Gesondheidsdiensbeplanners behoort hierdie verwagtings as basis te gebruik vir werksbeskrywings en erkenning. Na die aanvaarding van hierdie verwagtings in verpleegopleiding en regulering, moet dit bekend gemaak word sodat die gemeenskap daarvan bewus is.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons