SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 issue1Foreign nursing students: Their profile and perceptions of nursing care in NamibiaA complicated grief intervention model author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

YAKO, Elizabeth M.  and  NZAMA, Noreen P.B.. Maintenance of the selected infant feeding methods amongst postnatal mothers at risk of HIV in the Eastern Cape Province, South Africa. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.

Hierdie studie is gedoen om deeglike navorsing uit te voer en om 'n beskrywende verslag te kan lewer rakende die invloed van besluitneming met die voedings metodes op babas in die konteks van MIV en VIGS. (1) Deeglike navorsing om beskrywende verslag te kan lewer rakende die besluitnemings met betrekking tot die baba voedings metodes wat deur die moeder geselekteer is gedurende die voorgeboorte periode, en (2) om die redes te beskryf aangaande die verandering in die baba voedings metode nageboortelike periode. Kwantitiewe benadering was gebruik, waartydens 60 moeders deelgeneem het, aan die oordraagbaarheid van moeder na baba. Inligting was ingewin ses weke na geboorte van die baba. Die gemiddelde ouderdom van die moeders was 26.5 jaar, gewissel tussen die ouderdomme van 19 tot 41 jaar (SD 5.3). Op ses weke het 73% (n = 44) van die moeders volgehou met die voedingsmetode wat hulle geselekteer het voorgeboortelik. Sewe-en-twintig (n = 16) het die verkose metodes verander. Die 'Chi-square' toets was gebruik, en die verskil tussen die groepe was beduidend ( [df 1] = 19, p < = 28) het voortgegaan met die metode wat hulle voorgeboortelik verkies het, in vergeleke met 50% van moeders (n = 16) wat MIV negatief was (n = 32). Die redes vir die veranderings, was om teruggekeer na hul werk of skool, borste wat pyn en deur die invloed van ander invloedryke mense. Die meeste moeders het gebly by hul metode wat hulle voorgeboortelik gekies het, spesiaal MIV-positiewe moeders.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License