SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 issue1Perceptions of health promoters about health promotion programmes for families with adolescents orphaned as a result of AIDS in the rural Hammanskraal region in South AfricaCommitment and the emigration intentions of South African professional nurses author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 1025-9848

Abstract

LEBESE, Rachel T.; MAPUTLE, Sonto M.; RAMATHUBA, Dorah U.  and  KHOZA, Lunic B.. Factors influencing the uptake of contraception services by Vatsonga adolescents in rural communities of Vhembe District in Limpopo Province, South Africa. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp. 1-6. ISSN 1025-9848.

Die doel met die studie was om te bepaal watter faktore beïnvloed adolessente in die Vembe distrik van Limpopo Provinsie, Suid Afrika se besluit om voorbehoedmiddels te gebruik. 'n Kwalitatiewe navorsingsmetode wat eksploratief, beskrywend en kontekstueel van aard is, is gebruik om die fenomeen vanuit die perspektief van die adolessent te ondersoek. Data is ingewin deur ses fokusgroepbesprekings todat 'n punt van dataversadiging bereik is. Data is met behulp van oop kodeering geanaliseer. Bevindinge het getoon dat die adolessente wel bewus is van die beskikbaarheid van voorbehoeddienste, alhoewel hulle kennis van voorbehoeding en voorbehoedmiddels gebrekkig is, en dit het tot 'n negatiewe houding jeens die gebruik van die dienste gelei. Kulturele en kulturele gesondheidsgelowe gelowe en houdings is ook geidentifiseer as 'n hindernis tot die gebruik van voorbehoedmiddels. Aanbevelings is gemaak ten opsigte van intervensies om die gebruik van voorbehoeddienste onder adolessente te bevorder.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License