SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.17 número1Coping responses as predictors of satisfaction with life amongst a group of patients diagnosed with diabetes mellitusSexual risk behaviour amongst young people in the Vhembe district of the Limpopo province, South Africa índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

GEORGE, Gavin; QUINLAN, Timothy; REARDON, Candice  e  AGUILERA, Jean-François. Where are we short and who are we short of? A review of the human resources for health in South Africa. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2012, vol.17, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.

Uit hierdie oorsig het dit duidelik geblyk dat die tekort van gesondheidsorgpersoneel slegs in terme van ontoereikende getalle val en 'n omvattende strategiese ingryping om die land se menslike gesondheidshulpbron krisis op te los, belemmer. Dit het aangedui dat die getalletekort maar slegs een fasset van 'n groter probleem uitmaak, wat onder andere die volgende insluit: die oneweredige verspeiding van menslike gesondheidshulpbronne, 'n fokus op ontoepaslike vaardighede in die opleiding van verpleegpersoneel, die behoud van personeel in die openbare gesondheidsektor, asook die konstant-veranderlike eise van die gesondheidsdienste. Verder was die uitdaging in Suid Afrika die opleiding en behoud van gesondheidsorgpersoneel met kennis en vaardighede wat tred hou met die veranderlike eise van die openbare gesondheidsdienste.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons