SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.17 issue1Foreign nursing students: Their profile and perceptions of nursing care in NamibiaA complicated grief intervention model author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

RAJESWARAN, Lakshmi  and  EHLERS, Valerie J.. Audits of emergency trolleys' contents in selected hospitals in Botswana. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2012, vol.17, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.

Hartarres is 'n lewensbedreigende noodsituasie. Die uitkoms word bepaal deur tydige en effektiewe kardio-pulmonale resussitasie (KPR). Suksesvolle KPR pogings in hospitale vereis goed toegeruste noodtrollies en toerusting wat behoorlik funksioneer, asook personeellede wat bedrewe is in die uitvoering van KPR. Die studie het gepoog om te bepaal of die noodtrollies in Botswana se hospitaalsale of eenhede aan die verwagte standaarde voldoen. Die inhoud van die noodtrollies in 20 sale of enhede van twee van Botswana se hospitale is ge-ouditeer deur 'n gestandardiseerde kontrolelys te benut. Geen hospitaalsaal of eenheid het al die verwagte toerusting of drogerye op sy noodtrollie gehad nie, sommige eenhede het nie hulle noodtrollies se inhoud gereeld gekontroleer nie. Al 20 hospitaalsale of eenhede wat aan die studie deelgeneem het, moet die inhoud en instandhouding van hulle noodtrollies verbeter, anders kan in-hospitaal KPR pogings in Botswana tot mislukkings gedoem wees, waardeur lewens verloor word wat gered kon gewees het, indien die noodtrollies se inhoud op standaard was.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License