Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Health SA Gesondheid (Online)
versión On-line ISSN 2071-9736
versión impresa ISSN 1025-9848
Resumen
LAWRENCE, Heather; POGGENPOEL, Marie y MYBURGH, Chris. Experiences of being a therapy radiographer. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2011, vol.16, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.
Die hoofdoel van hierdie navorsing is om te verken en beskryf hoe radioterapeute hulle beroep beleef. 'n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is gebruik. Die doelgerigte steekproef het bestaan uit 14 radioterapeute werksaam by 'n akademiese hospitaal in Gauteng, Suid Afrika. Data is met behulp van fokusgroep onderhoude ingesamel totdat dataversadiging bereik is. 'n 'Appreciative inquiry' onderhoudstegniek is gebruik met die stel van vrae, en data analise is met behulp van oop kodering gedoen om temas te identifiseer. Die temas wat geidentifiseer was is lewensgewende magte wat persoonlike en professionele betrokkenheid bevorder wat 'n singewing tot gevolg het; professionele stagnering; en fasilitering van verandering deur die gebruikmaking van positiewe energie en toewyding vir verandering.