Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
Health SA Gesondheid (Online)
versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848
Resumo
SMALL, Louis F.. Quality-of-life experiences from the perspective of patients receiving haemodialysis for chronic renal failure. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.
Hierdie studie beskryf die ervarings van pasiënte wat gehemodialiseer word vir chroniese nierversaking in die enigste dialise-eenheid in Windhoek. 'n Kwalitatiewe, verkennende en beskrywende studie is gedoen. Die data is deur middel van diepte-onderhoude ingesamel, waarna die data aan die hand van Tesch se metode geanaliseer is. Daar het vier temas uit die studie na vore gekom (1) finansiële beperkings, (2) verlies van onafhanklikheid en spontane aktiwiteite, (3) druk in verhoudings en (4) gewaarwordings van beduidende fisiologiese veranderinge en swakheid. Na aanleiding van hierdie bevindings is die daarstel van psigososiale ondersteuning asook ondersteuningsgroepe aanbeveel.
Palavras-chave : chronic renal failure; experiences; haemodialysis; perspective of patients; quality of life.