Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Health SA Gesondheid (Online)
versión On-line ISSN 2071-9736
versión impresa ISSN 1025-9848
Resumen
MAGOBE, Nomasonto B.D.; BEUKES, Sonya y MULLER, Ann. Reasons for students' poor clinical competencies in the Primary Health Care: Clinical nursing, diagnosis treatment and care programme. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-6. ISSN 2071-9736.
^len^laf^aDie primêre kliniese verpleegkundiges, tradisioneel bekend as primêre gesondheidsorg verpleegkundiges, funksioneer in Suid-Afrika as eerste-linie verskaffers van kliniese primêre gesondheidsorg (PGS) dienste binne die publieke PGS fasiliteite. Dit is hulle uitgebreide rol. Hierdie uitgebreide rol van die verpleegkundige (soos deur Wet op Verpleging, No 50 van 1978, artikel 38A voorgeskryf), vereis opleiding in kliniese vaardighede van hoë gehalte deur verpleegskole en universiteite. Die doelwitte van die navorsing was om die persepsies van beide kliniese dosente en leerders, met betrekking tot die redes vir swak kliniese vaardighede, repektiewelik te verken en te beskryf. Twee temas is deur die resultate as uitdagings (hoof redes) vir die swak vaardighede van leerders aangetoon, naamlik uitdagings in die PGS kliniese praktyk en die uitdagings in die leerprogram (universiteit).
Palabras clave : Clinical guidelines; clinical learning programme; clinical preceptor or instructor; primary clinical nurse (PCNs); service package.