SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 issue1Further potential savings attributable to maximum generic substitution of antidepressants in South Africa: A retrospective analysis of medical claimsQuality-of-life experiences from the perspective of patients receiving haemodialysis for chronic renal failure author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

MAGOBE, Nomasonto B.D.; BEUKES, Sonya  and  MULLER, Ann. Reasons for students' poor clinical competencies in the Primary Health Care: Clinical nursing, diagnosis treatment and care programme. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-6. ISSN 2071-9736.

Die primêre kliniese verpleegkundiges, tradisioneel bekend as primêre gesondheidsorg verpleegkundiges, funksioneer in Suid-Afrika as eerste-linie verskaffers van kliniese primêre gesondheidsorg (PGS) dienste binne die publieke PGS fasiliteite. Dit is hulle uitgebreide rol. Hierdie uitgebreide rol van die verpleegkundige (soos deur Wet op Verpleging, No 50 van 1978, artikel 38A voorgeskryf), vereis opleiding in kliniese vaardighede van hoë gehalte deur verpleegskole en universiteite. Die doelwitte van die navorsing was om die persepsies van beide kliniese dosente en leerders, met betrekking tot die redes vir swak kliniese vaardighede, repektiewelik te verken en te beskryf. Twee temas is deur die resultate as uitdagings (hoof redes) vir die swak vaardighede van leerders aangetoon, naamlik uitdagings in die PGS kliniese praktyk en die uitdagings in die leerprogram (universiteit).

Keywords : Clinical guidelines; clinical learning programme; clinical preceptor or instructor; primary clinical nurse (PCNs); service package.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License