SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 número1Sexual risk behaviour amongst young people in the Vhembe district of the Limpopo province, South AfricaThe health care needs of the physically disabled patient in a home-based care environment: Implications for the training of ancillary health care workers índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

FRY, Jessica D.; GREENOP, Kirston  e  SCHUTTE, Enid. The effects of fatigue and the post-concussion syndrome on executive functioning in traumatic brain injury and healthy comparisons. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.

In hierdie studie is gedragsmanifestering in individue met gekompromitteerde uitvoerende funksionering, met inbegrip van perseverasie en verminderde induktiewe redenering, op die Wisconsin-kaartsorteringstoets (WCST), bestudeer. Die waarneming dat prestasie deur uitputting beïnvloed word in sowel normale populasies as dié met kopbeserings het implikasies vir gesondheidsorgpersoneel wat by rehabilitasie en assessering betrokke is. 'n Uitputtingstoestand is gemanipuleer vir 15 matig ernstige individue met traumatiese kopbeserings (TKB) vir die duur van 'n drie uur lange toetssessie. 'n Vergelykingsmonster van 15 deelnemers met geen geskiedenis van kopbeserings is deur dieselfde metodologie uitgeput. Alle uitgeputte deelnemers (met en sonder TKB) het 'n neiging na verhoogde vlakke van perseverasie en verminderde induktiewe redenering op die WCST getoon. Die impak van uitputting op hoëvlak-funksionering is dus verreikend, selfs in gevalle waar geen kopbesering opgedoen is nie. Die bevinding ondersteun suboptimale prestasie in kognitiewe vaardighede, en spesifiek in uitvoerende beheer, wat dikwels onder uitgeputte mense gevind word. Hierdie bevindinge is van belang vir die manier waarop rehabilitasie-intervensies en regsgeneeskundige assesserings gestruktureer word. Die volgorde van toetse, die interpretasie daarvan en die rusperiodes moet duidelik in assesseringsverslae en rehabilitasiesessies aangetoon en geïnterpreteer word.

Palavras-chave : behavioural manifestations; head injury; perseveration; rehabilitation efforts; Wisconsin Card Sorting Test.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons