SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 issue1A model for higher education campus health servicesCoping responses as predictors of satisfaction with life amongst a group of patients diagnosed with diabetes mellitus author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

SWARTS, Susan; SALOME KRUGER, H.  and  DOLMAN, Robin C.. Factors affecting mothers' choice of breastfeeding vs. formula feeding in the lower Umfolozi district war memorial hospital, KwaZulu-Natal. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.

Die doel van die studie was om te bepaal watter faktore vroue in hulle keuse van bors- of bottelvoeding beïnvloed. Dit sal help om te verstaan op watter faktore gesondheidswerkers moet fokus wanneer borsvoeding bevorder word. 'n Gestruktureerde vraelys is voltooi deur 100 vroue en fokusgroepbesprekings is met 22 vroue wat by die Laer-Umfolozi Distrik Gedenk-hospitaal (LUDWM) geboorte geskenk het gehou. Die meerderheid vroue (72%) het borsvoeding gekies, 58% het voorgeneem om vir 6 maande te borsvoed. 'n Groot aantal vroue (97%) het inligting oor babavoedingskeuses by gesondheidswerkers ontvang. Een derde van die vroue (33%) is deur die gesondheiswerkers beïnvloed en 44% van die deelnemers het aangedui dat niemand hulle beïnvloed het nie. Beduidend meer MIV-geïnfekteerde as ongeïnfekteerde moeders het kunsvoeding bo borsvoeding verkies. Net een moeder het gerapporteer dat sy kunsvoeding gekies het as gevolg van haar MIV-positiewe status, maar in die fokusgroepbespreking is die mening gelug dat die vrees van MIV oordrag deur borsmelk grootliks bygedra het dat MIV geïnfekteerde moeders kunsvoeding gekies het. Die moeders wat borsvoeding gekies het was beduidend ouer en het die voedingsmetode beduidend vroeër gekies as die wat kunsvoeding gekies het. Die resultate dui aan dat kunsvoeding nie aanvaarbaar, uitvoerbaar, bekostigbaar, volhoubaar en veilig is in die studie-area nie, as gevolg van swak sanitasie en die swak sosio-ekonomiese toestande. Gesondheidswerkers behoort dus eksklusiewe borsvoeding vir die eerste ses maande te bevorder, al is die prevalensie van MIV-infeksie hoog.

Keywords : exclusive breastfeeding; HIV; Infant-feeding; mixed-feeding; mother-to-child-transmission.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License