SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 número1Assessment of the English literacy level of patients in primary health care services in Tshwane, Gauteng province: Part 2Retaining professional nurses in South Africa: Nurse managers' perspectives índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Health SA Gesondheid (Online)

versión On-line ISSN 2071-9736
versión impresa ISSN 1025-9848

Resumen

MAREE, Johanna E.. 'No condom, no sex': Easy to say, but not possible for all South African women. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.

Servikskarsinoom is die mees algemene kanker in Suid-Afrikaanse vroue. Die menslike papiloom virus (MPV) is die grootse oorsaak van hierdie kanker. Oordraging van die virus kan egter met kondoomgebruik voorkom word. Die doel van die studie was om te bepaal of Swart vroue woonagtig in Tshwane, Suid-Afrika, hulself teen die virus kan beskerm deur op kondoomgebruik aan te dring. Die studie was eksploratief, kwalitatief en kontekstueel en 'n gerieflikheids sneeubal metode het die steekproef gerig. Die steekproefgrootte is deur dataversadiging bepaal (n = 20). Data is ingesamel deur middel van onderhoude en die data is met behulp van Tesch se metode geanaliseer. Vier temas is geïdentifiseer, (1) kennis van servikskarsinoom, (2) seksuele gedrag, (3) sosiale probleme en (4) emosies. Die studie het bevind dat vroue hulle nie self teen servikskarsinoom kan beskerm deur op kondome aan te dring nie. Kennis van die siekte was so gebrekkig dat vroue nie kondoomgebruik met servikskarsinoom vereenselwig het nie. Die meeste van hul seksmaats het geweier om kondome te gebruik. Armmoede, fisiese geweld, hulpeloosheid en vrees het vroue weerhou om op die gebruik van kondome aan te dring. Primêre voorkomingstrategië behoort op selfbemagtiging van vroue te konsentreer. Dit sal voorkom dat vroue van mans, wat hulle die reg kan weier, afhanklik is vir beskerming teen servikskarsinoom.

Palabras clave : cancer prevention strategies; condom use; fear of sexually transmitted infections; risk perception; self-protection in sexual relationships.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons