SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 issue1The systems psychodynamic leadership coaching experiences of nursing managersConcept-mapping as a teaching method to facilitate critical thinking in nursing education: A review of the literature author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

DRENTH, Cornelia M.; HERBST, Alida G.  and  STRYDOM, Herman. A complicated grief intervention model. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.

Gekompliseerde rou verwys na 'n verlengde staat van rou en impliseer 'n onvermoë by die klient om die dood van 'n geliefde in sy/haar lewe te integreer. Gekompliseerde rou word deur min maatskaplike werkers as bydraende faktor tot verlaagde maatskaplike funksionering geassesseer. Dit kan toegeskryf word aan beperkte kennis, ignorering van/of ontoereikende vaardighede by die maatskaplike werker in die identifisering en assessering van gekompliseerde rou. Die outeurs tabuleer sommige van die rouberadingsmodelle en -benaderings in hierdie artikel en bespreek die toepaslikheid daarvan op gekompliseerde rou. Spesifieke aandag word aan die Tweeledige Prosesmodel (Dual Process Model) (Stroebe & Schut 1999) verleen, asook aan die taakgesentreerde benadering ('n maatskaplike werkbenadering) in 'n poging om 'n model te ontwikkel vir gekompliseerde rou intervensie. Die artikel beveel aan dat die Gekompliseerde Rou Intervensie Model (GRIM) deur middel van die integrasie van die Tweeledige Prosesmodel en die taakgesentreerde maatskaplike werkbenadering aangebied word, terwyl intervensietegnieke van verskeie terapeutiese benaderings benut word.

Keywords : complicated grief; complicated grief intervention model (CGIM); Dual Process Model (DPM); grief; Task-Centred approach.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License