SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 issue1Depth of poverty in an informal settlement in the Vaal region, South AfricaThe lived experiences of late-adolescent female suicide survivors: 'A part of me died' author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

MAPUTLE, Maria S.. A woman-centred childbirth model. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.

Die model vir vrouegesentreerde sorg is ontwikkel deur vier fases in ooreenstemming met die doelwitte van die studie, naamlik, beskrywing van die moeders se ondervinding van kindergeboorte en dié van die diensdoende vroedvroue wat die moeders tydens kindergeboorte bestuur het, ontleding van die begrip 'vrouegesentreerde sorg', modelontwikkeling en die evalueringsfase. Die geïdentifiseerde konsepte en subkonsepte is geklassifiseer en gekonseptualiseer in 'n konseptuele model binne die ses elemente van die praktykteorie soos omlyn deur Dickoff, James en Wiedenbach (1968:423) in hulle oorsiglyne wat in Madela-Mntla (1999:69) aangehaal word in Tlakula (1999:119). Hierdie elemente is ontvanger, agent, konteks, prosedure, doel en dinamika. Die relasionele verklarings afgelei na die konseptualisering van elkeen van die ses konsepte, is afgelei deur die proses van deduktiewe ontleding en sintese. Die ontwikkeling van die 'vrouegesentreerde-sorg kindergeboortemodel' het ses komponente bevat, naamlik, doelwitte, konsepte, definisies, verwantskappe, strukture en assumpsies soos omlyn in Chinn en Jacobs (1987:116). Die model is geëvalueer volgens Chinn en Kramer (1995:134-135) se metode en verfyn deur deskundiges in verloskundige praktyk en die generering van modelle. Beperkings is erken en aanbevelings is gemaak.

Keywords : collaboration; empowering; information-sharing; interdependence; mutual participation; responsibility-sharing.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License