SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.15 issue1Nursing in Saudi Arabia: Reflections on the experiences of South African nursesPrevalence of zinc deficiency among primary school children in a poor peri-urban informal settlement in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

BRUCE, Judith C.  and  KLOPPER, Hester C.. A model for incorporating specialist nurse education into a university context. Part 1: Methodological perspectives. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2010, vol.15, n.1, pp.1-6. ISSN 2071-9736.

Die onderrig van verpleegkundiges in gespesialiseerde verpleegpraktyk vind hoofsaaklik in verpleegkolleges plaas. In die lig van die voortslepende debat rondom die toekomstige posisionering van verpleegonderrig is ondersoek na die inkorporering van spesialis vepleegopleiding aan universitieite as noodsaaklik geag. Die doel van hierdie studie was om die model vir gespesialiseerde vepleegopleiding aan universitiete te ontwikkel en te beskryf. Die navorsingsdoelwitte is geformuleer aan die hand van twee fases. Die doelwitte in Fase 1 was ontwerp om die konsepte betreffende universiteitsopleiding te identifiseer. Die doelwitte in Fase 2 was op die ontwikkeling van 'n model vir die onderrig in gespesialiseerde verpleegkunde aan 'n universiteit gerig. Hierdie artikel gee 'n oorsig oor slegs die metodiek wat gebruik is om die doel en navorsingsdoelwitte te bereik. Dit verskaf 'n oorsig oor Fase 1 en 2 en sluit 'n omvattende beskrywing van die navorsingsontwerp in. In die bespreking van die navorsingsontwerp word spesifieke aandag aan teoriegenerering gewy. Die navorsingsmetodes word beskryf met verwysing na data insamelingsmetodes-en-prosedures, die steekproef, en steekproefmetodes, data analiseringsmetodes-en-prosedures wat die betroubaarheid van die studie verseker het. Die model word in Deel 2 van die artikel beskryf.

Keywords : specialist nurse education; tertiary education; methodological perspectives; theory generation; relational statements.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License