SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.14 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

KIRSTEN, Tiaan G.J.C.; VAN DER WALT, Hannes J.L.  and  VILJOEN, Charles T.. Health, well-being and wellness: An anthropological eco-systemic approach. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2009, vol.14, n.1, pp.149-155. ISSN 2071-9736.

Meer as twee dekades gelede het Fritjof Capra 'n pleidooi gelewer vir 'n paradigmaskuif vanaf die biomediese model na 'n meer holistiese, ekosistemiese model van gesondheid en genesing. Die vraag wat in hierdie artikel aan die orde kom is of praktisyns in die veld van die gesondheidswetenskappe sedertdien daarin geslaag het om die oorgang na die aanbevole paradigma te maak. 'n Oorsig van die literatuur sedert 1982 toon dat die skuif nog nie regtig gemaak is nie. 'n Ander literatuuroorsig toon voorts dat die terme 'gesondheid', 'well-being' en 'wellness' as uitruilbaar beskou word en dat hulle betekenisse meermale afhang van die gebruikskonteks. Op grond van hulle bespreking van die antropologiese ekosistemiese benadering tot gesondheid en genesing stel die outeurs voor dat die terme 'gesondheid' en 'wellness' as korrelatiewe gebruik word, en dat die term 'well-being' gebruik word vir al die domeine van menslike lewe en bestaan wat kan bydra tot gesondheid, oftewel 'wellness'.

Keywords : wellness; holistic; unitas complex; biomedical model; Capra.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License