SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.14 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Health SA Gesondheid (Online)

versión On-line ISSN 2071-9736
versión impresa ISSN 1025-9848

Resumen

SRINIVAS, Sunitha C. et al. Obesity: A preliminary report of an introductory service-learning course on the role of pharmacy students in health promotion. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2009, vol.14, n.1, pp.75-80. ISSN 2071-9736.

Leefwysesiektes soos obesiteit word verwaarloos in ontwikkelende lande weens die fokus op aansteeklike siektes. Voorvalle van obesiteit het verdriedubbel in ontwikkelende lande, met 'n skerp styging in kinderobesiteit. Die huidige gesondheidsprogram bied 'n indiensopleidingskursus aan, waar finalejaar-aptekerstudente 'n loodsprogram aanbied met behulp van 'n rekenaar vasvraprogram waar 'n voor- en na-toets saam met ander leermateriaal gebruik word vir bywoners van die 2007 Sasol Nasionale Wetenskapfees. Interaktiewe modelle, plakkate en inligtingspamflette is as hulpmiddels gebruik om die voorkoming en beheer van obesiteit aan leerders te illustreer. Die resultate het gewys dat die kennis van die deelnemers goed was. Dit het ná opvoedkundige raadgewing verder verbeter. Projekte soos hierdie is belangrik om leerders van obesiteit bewus te maak, aangesien dit baie moontlik die voorkoms van obesiteit later in deelnemers se lewens kan verminder. Die projek poog verder om bewustheid oor die rol wat aptekers in die voorkoming van leefwysesiektes soos obesiteit kan speel, te verhoog.

Palabras clave : obesity; health promotion; service-learning; pharmacy; chronic conditions.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons