SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.14 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

BECKER, Piet J.; WOLVAARDT, Jacobus (Kobus) S.; HENNESSY, Angie  and  MAREE, Carin. A composite score for a measuring instrument utilising re-scaled Likert values and item weigths from matrices of pairwise ratios . Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2009, vol.14, n.1, pp.29-32. ISSN 2071-9736.

'n Metode word aangebied waarmee 'n meetinstrument (metriek) ontwikkel kan word vir die evaluering van persone uit 'n populasie wat nie self die data vir die ontwikkeling van die metriek kan voorsien nie (bv. vroeggebore babas in die neonatale intensiewe sorgeenheid). Die kern van hierdie werkswyse is die gebruik van 'n deskundige groep wat die items vir die meetinstrument kies, gewigte aan die items toeken, en vir elke item 'n indeks opstel wat met die Likert-skaal punte geassosieer word. Die deskundiges het paarsgewyse verhoudings tussen items verskaf en die meetkundig-gemiddelde metode is hierop toegepas om die itemgewigte te verkry - 'n goedgevestigde gebruik in meerdoelwitbesluitkunde. Die paarsgewyse verhoudings is gewerf deur die deskundiges, na 'n bestuurde bespreking, vir elke item 'n visuele analoogskaal te laat invul.

Keywords : subjective judgement theory; Likert scale; weights; measuring instrument; pairwise comparison.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License