SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.39 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Journal of Literary Studies

versión On-line ISSN 1753-5387
versión impresa ISSN 0256-4718

Resumen

BREYTENBACH, Albertus. The Typewriter's Tale: Re-Exploring the Historical Figure of Henry James through Fiction. JLS [online]. 2023, vol.39, n.1, pp.1-17. ISSN 1753-5387.  http://dx.doi.org/10.25159/1753-5387/13966.

Hierdie artikel ondersoek die verhouding tussen historiese fiksie, die geskiedenis en die uitbeelding van die karakter en persoonlike identiteit van die roman skrywer Henry James in Michiel Heyns se historíese fiksie roman The Typewriter's Tale (2005). Verder verken die artikel hoe Heyns te werk gaan om 'n histories verantwoordelike balans te verkry in sy uitbeelding van die identiteite van Henry James, Morton Fullerton en Edith Wharton as karakters in die roman en hul identiteite as historiese figure. Dit word ook verken hoe Heyns verbeelding gebruik om die gapings in die historiese rekord te oorbrug en kreatiewe vryheid gebruik om historiese gebeure en karakters te her-interpreteer. Laastens word die bydrae wat historiese fiksie kan maak tot die verstaan van die identiteit en karakter van historiese figure oorweeg.

Palabras clave : Henry James; identity; character; historical fiction; history; Michiel Heyns; The Typewriter's Tale.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons