SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.39 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Journal of Literary Studies

On-line version ISSN 1753-5387
Print version ISSN 0256-4718

Abstract

KEURIS, Marisa. Blackface on the South African Stage: Early English South African Theatre (19th and 20th Century). JLS [online]. 2023, vol.39, n.1, pp.1-18. ISSN 1753-5387.  http://dx.doi.org/10.25159/1753-5387/14332.

Meeste kontemporêre studies wat die voorkoms en gebruik van blackface bespreek, beklemtoon die kontroversiële en rassistiese aard van hierdie praktyk. Terwyl daar heelwat studies globaal beskikbaar is wat op verskillende aspekte van hierdie praktyk fokus (byvoorbeeld sy oorsprong en geskiedenis, die wye spektrum van media waarin dit voorkom, bepaalde permutasies en ontwikkelinge daarvan in verskillende lande, ens), vind mens net enkele studies wat verwys na die voorkoms en gebruik van blackface in Suid-Afrikaanse teaterstudies. Dit is verrassend wanneer mens die groot rol wat ras speel in die algemene geskiedenis van Suid-Afrika, sowel as spesifiek binne die geskiedenis van Suid-Afrikaanse teater in gedagte hou. Die fokus in hierdie artikel is op die praktyk en voorkoms van blackface binne die vroeë jare van Engelse teater in Suid-Afrika vanuit 'n teater historiese perspektief soos geplaas binne 'n postkoloniale raamwerk. Alhoewel mens kan stel dat die praktyk van blackface gewoon deur reisende teatergeselskappe vanaf Engeland ter plaatse oorgeneem is, is dit nogtans belangrik om na te gaan hoe hierdie praktyk ontvang is in die Kaap en hoe dit versprei het in koloniale Suid-Afrika. In die bespreking word daar eers gekyk in hoe 'n mate die sogenaamde blackface minstrelsy troupes (oorsprong in die VSA) in koloniale 19de eeuse Suid-Afrika (1830's tot 1970's) ontvang is, en daarna word die gebruik van blackface deur wit akteurs in die vroeë 20ste eeu (1910 tot 1930's) bespreek.

Keywords : blackface; early English South African theatre; blackface minstrelsy; Othello; postcolonial.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License