SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Journal of Literary Studies

versão On-line ISSN 1753-5387
versão impressa ISSN 0256-4718

Resumo

TEMBO, Nick Mdika. Anxious Competition: Exploring the Poetic Imaginarium of the COVID-19 Pandemic in Malawi. JLS [online]. 2022, vol.38, n.1, pp.1-18. ISSN 1753-5387.  http://dx.doi.org/10.25159/1753-5387/10418.

Terwyl ek hierdie referaat in mid-September 2021 skryf, het die ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus (SARS-CoV-2)-pandemie reeds die lewens van bykans 4.7 miljoen mense geèis en meer as 228 miljoen is wêreldwyd gei'nfekteer. Hierdie referaat verken die poètiese verbeeldingswêreld van die koronavirus, en fokus op gekose Malawiese digters wat in hul poèsie die vernietiging wat die pandemie in mense se lewens veroorsaak, in hul verbeelding ervaar. Dit besin spesifiek oor hoe gekose gedigte in Walking the Battlefield: An Anthology of Malawian Poetry on the COVID-19 Pandemic-'n boek wat deur Martin Juwa, William Mpina en Beaton Galafa geredigeer is- die chaos, skok en verbystering verken wat deur COVID-19 teweeggebring is. Ek voer ook aan dat 'n voorlesing van die gedigte 'n beredeneerde debat moontlik maak oor die hoop en onblusbare veerkragtigheid van die menslike gees wanneer dit deur lewensbedreigende aansteeklike siektes gekonfronteer word.

Palavras-chave : COVID-19; resilience; contagion; poetic imaginarium; hope.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons