SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Journal of Literary Studies

versión On-line ISSN 1753-5387
versión impresa ISSN 0256-4718

Resumen

NDLOVU, Thabisani. Writing a South African Pandemic Moment: Inequality and Violence in The Lockdown Collection. JLS [online]. 2022, vol.38, n.1, pp.1-16. ISSN 1753-5387.  http://dx.doi.org/10.25159/1753-5387/10415.

Hierdie artikel bestudeer hoe die genre wat oorweldigend dominant is in The Lockdown Collection (2020), naamlik die persoonlike essay, 'n geskikte medium is om die onmiddellikheid van die aanvanklike streng inperking in Suid-Afrika vas te vang-vanweè die beknoptheid en weerklank daarvan. Terwyl die essays n reaksie op beleide van virusbekamping, die verlies en wysiging van sosiale konvensies is, word die identiteit van elke outeur uiteraard onthul. Dit wys ook hoe daardie identiteit in die verbeelding van Suid-Afrikaansheid daar uitsien. Hierdie benaming opsigself beliggaam en kompliseer gemeenskappe wat op ras en klas gebaseer is in 'n konteks van akute ongelykheid en alomteenwoordige geweld. Die essays toon 'n bewustheid van die sterk verbintenis tussen hierdie twee aspekte-en om daaroor te skryf blyk 'n teenmiddel vir vrees en 'n hunkering na 'n beter Suid-Afrika te wees, soos die uitdagings wat Covid-19 meegebring het suggereer en ons inderdaad geleer het.

Palabras clave : South Africa; Covid-19; lockdown; creative nonfiction; inequality; violence.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons