SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Journal of Literary Studies

versão On-line ISSN 1753-5387
versão impressa ISSN 0256-4718

Resumo

MUSANGA, Terrence. Twitter Diary and COVID-19 Survival: The Case of @acielumumba. JLS [online]. 2022, vol.38, n.1, pp.1-15. ISSN 1753-5387.  http://dx.doi.org/10.25159/1753-5387/10412.

Hierdie artikel bestudeer die Twitter-dagboekinskrywings van Lumumba William Gerald Mutumanje, beter bekend as Ace Lumumba in Zimbabwe, waarin hy sy ervarings opteken rakende COVID-19-positief wees, sy herstel en sy oorlewing van die siekte. Ek voer aan dat die Twitter-dagboek poog om 'n lewenskragtige oorlewende-identiteit vir Lumumba te skep. Dit onderstreep ook die feit dat almal weerloos en vatbaar vir die virus is. Verder kompliseer die dagboek ons begrip van 'n teks, en hoe betekenis geskep word gegewe dat betekenis nie meer gelokaliseer is tot die onmiddellike (kon)teks nie, aangesien gevolgtrekkings gemaak moet word op grond van ander (kon)tekste. Twitter steun grootliks op intertekstualiteit en die leser (prod-gebruiker/prod-verbruiker) moet 'n bewustheid van intertekstualiteit demonstreer om 'n holistiese begrip van Twitter-tekste te kan hê. Lumumba se Twitter-dagboek dien ook as uitbreiding van debatte oor die rol van sosiale media en infodemia in aanbevelings oor gesondheid en gemeenskapsopvoeding-veral in die tyd van COVID-19.

Palavras-chave : Twitter; COVID-19; text; diary; identity; narrativisation.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons