SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 número5When certainty and legality collide: the efficacy of interdictory relief for the cessation of building works pending review proceedings índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Potchefstroom Electronic Law Journal (PELJ)

versión On-line ISSN 1727-3781

Resumen

LAUBSCHER, M. Cloete Murray and another v Firstrand Bank LTD t/a Wesbank [2015] ZASCA 39. PER [online]. 2015, vol.18, n.5, pp.1882-1899. ISSN 1727-3781.  http://dx.doi.org/10.4314/pelj.v18i5.21.

In die appèlsaak Cloete Murray and another v FirstRand Bank Ltd wat onlangs deur die Appèlhof beslis is, het die benadering tot die interpretasie van wetgewing weereens in die kollig beland. Die hof in hierdie aangeleentheid het benadruk dat die beginpunt as dit kom by die interpretasie van wetgewing, behoort altyd die taal van die spesifieke wetgewing, ordonnansie of bepaling wees. Dit moet gebruik word te same met die konteks waarbinne die wetgewing geskep en gevorm is, asook die doel van die bepaling en die agtergrond waarbinne die bepaling geskep is. Indien die taal van die spesifieke bepaling 'n onvermoë toon om die betekenis te ondersteun waarvoor geargumenteer word, behoort laasgenoemde nie aanvaar te word nie. Artikel 39(2) van die Grondwet kan ook net gebruik word om die waardes van die Grondwet te ondersteun gedurende wetsuitleg indien dit nie in die proses die taal van die spesifieke bepaling onnodig belas nie. Op grond hiervan het die hof die appellante se argumente vir 'n wyer interpretasie van artikel 133(1) van die Maatskappywet 71 van 2008 verwerp en beslis ten gunste van die Respondent.

Palabras clave : language of provision as departure point in interpretation of statutes; together with context and purpose of provision; section 39(2) of Constitution; interpretation of section 133(1) of Companies Act; enforcement action and cancellation of an agreement; legal proceedings during business rescue practice.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons