SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número5  suppl.11 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


HTS Theological Studies

versión On-line ISSN 2072-8050
versión impresa ISSN 0259-9422

Resumen

BOTHA, Annelie. Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag. Herv. teol. stud. [online]. 2017, vol.73, n.5, suppl.11, pp.113-130. ISSN 2072-8050.  http://dx.doi.org/10.4102/hts.v73i5.4563.

In hierdie hoofstuk word Luther se teologiese denke oor die huwelik en seksualiteit bespreek. Luther se invloed op teologiese denke oor die huwelik word aangetoon. Die hoofstuk wys daarop dat sedert Luther tot vandag, seksuele verskille 'n belangrike kwessie is wanneer daar vanuit 'n teologiese perspektief oor die huwelk nagedink word. 'n Hermeneutiek van suspisie word gebruik om die skeppingsorde teologie sowel as die begrip 'mens as geskape na die beeld van God', wat tradisioneel gebruik word in die nadenke oor die huwelik, te interpreteer.

        · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons