Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
HTS Theological Studies
On-line version ISSN 2072-8050
Print version ISSN 0259-9422
Abstract
BOTHA, Annelie. Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag. Herv. teol. stud. [online]. 2017, vol.73, n.5, suppl.11, pp.113-130. ISSN 2072-8050. http://dx.doi.org/10.4102/hts.v73i5.4563.
In hierdie hoofstuk word Luther se teologiese denke oor die huwelik en seksualiteit bespreek. Luther se invloed op teologiese denke oor die huwelik word aangetoon. Die hoofstuk wys daarop dat sedert Luther tot vandag, seksuele verskille 'n belangrike kwessie is wanneer daar vanuit 'n teologiese perspektief oor die huwelk nagedink word. 'n Hermeneutiek van suspisie word gebruik om die skeppingsorde teologie sowel as die begrip 'mens as geskape na die beeld van God', wat tradisioneel gebruik word in die nadenke oor die huwelik, te interpreteer.
