SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 número4Language change in the Afrikaans translations of the Gospel of MarkProblems with and after the direct translation índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

CARSTENS, WAM. Versoening in die Afrikaanse gemeenskap: Tower-staf of keuse?. Tydskr. geesteswet. [online]. 2023, vol.63, n.4, pp.996-1007. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n4a13.

Versoening as term word maklik gebruik, maar mense verstaan nie altyd wat dit inhou nie. Juis omdat versoening die resultaat van 'n besondere proses is, is dit nodig om tog te begryp wat dit inhou indien 'n mens betrokke wou raak by so 'n proses. In hierdie oorsigartikel word dit kortliks gedoen en dan toegelig met die agtergrond tot die totstandkoming van die Afrikaanse Taalraad, 'n liggaam wat in 2008 gestig is na afloop van 'n versoeningsproses in die Afrikaanse taalgemeenskap. Versoening behels te alle tye 'n bestuurde proses wat tot 'n produk moet lei.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons