SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.61 número4-2Consumer ethics behaviour of South African managers índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

KOTZE, Hercülene  y  WIERENGA, Rone. 'n Oorsig oor die ontwikkeling en waarde van Interpreting Research in South Africa (IRSA). Tydskr. geesteswet. [online]. 2021, vol.61, n.4-2, pp.1397-1415. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a10.

IRSA (Interpreting Research in South Africa) is 'n omvattende databasis wat bestaan uit 279 bronne oor tolknavorsing in Suid-Afrika of wat deur Suid-Afrikaanse tolknavorsers geproduseer is. IRSA sluit publikasies vanuit die tydperk 1968 tot 2020 in en poog om so inklusief en omvattend moontlik te wees. IRSA het ten doel om die vertrek- en sentraleverwysingspunt vir navorsing oor tolking in Suid-Afrika te wees deur die relevante wetenskaplike publikasies gratis en op een plek beskikbaar te stel. Hierdie artikel bied 'n oorsig oor a) die totstandkoming en ontwikkeling van só 'n databasis met klem op die werkwyse wat toegepas is om die akkuraatheid van die databasis te verseker, b) die publikasies wat by IRSA ingesluit is en die oorhoofse navorsingstendense wat sedert 1968 waargeneem word, en c) die toekoms, instandhouding en voordele wat IRSA vir tolknavorsers in Suid-Afrika kan inhou.

Palabras clave : bibliometriese studies; tolknavorsing; bronne vir tolknavorsing; tolking databasis; tendense in tolknavorsing; Suid-Afrika.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons