SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.61 número2NP van Wyk Louw (1906-1970)Loyal resistance: Dated or topical? NP van Wyk Louw in conversation with Foucault índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

STRAUSS, DFM (Danie). Wysgerige kanttekeninge oor enkele aspekte van lewe en dood. Tydskr. geesteswet. [online]. 2021, vol.61, n.2, pp.452-470. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2021/v61n2a4.

Teen die einde van die 18de eeu is virusse ontdek en getipeer as skynbare oorgangsentiteite tussen nielewende en lewende dinge. Dit het aanleiding tot verskeie (wysgerige) grensprobleme gegee. Aan die een kant word aandag geskenk aan die vermeende gelyktydige ontstaan van proteïene en kernsuur en aan die ander kant word besin oor die vraag wat 'n plant is. Simpson en Von Bertalanffy word betrek om te beklemtoon dat molekules nie lééf nie. Dit open die weg na enkele gedagtes oor die aard van stoflike entiteite. Vervolgens word aandag geskenk aan die grensvraag na die oomblik van die dood en afgesluit met enkele juridiese oorwegings.

Palavras-chave : virus; (nie)lewend; dualisme; monisme; wat is 'n plant?; oomblik van dood; konstitusionele regte; masker; sosiale afstand.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons