Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751
Resumen
ZUIDDAM, Benno A.. De geloof en theocratie bij C.W.H. van der Post in Piet Uijs of Lijden en Strijd der Voortrekkers in Natal. Tydskr. geesteswet. [online]. 2019, vol.59, n.3, pp.382-397. ISSN 2224-7912. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2019/v59n3a5.
Christiaan Willem Hendrik van der Post (1856-1914) was 'n veelsydige skrywer wie se werk teruggaan op ooggetuieverslae uit die voortrekkertyd. Sy boek Piet Uijs of Lijden en Strijd der Voortrekkers in Natal stel dat geloof en regverdigheid deugde is wat nagestreef moet word, selfs al eindig dit in mislukking. Van der Post se werk vertoon 'n teokratiese grondhouding. Dit is die mens se geloofsgehoorsaamheid en edele voorbeeld in moeilike omstandighede wat tel. In intermenslike verhoudings is dit geloofsverbondenheid wat belangrik is; ras speel geen rol in Van der Post se boek nie. Anders as sy Britse tydgenote koester hy geloofsverwagting vir die swart heidense stamme van Suidelike Afrika.
Palabras clave : Ras; geloof; God; Piet Uijs; Hendrik Potgieter; C; W; H; van der Post; Voortrekkers; Grote Trek; Natal; Oranje Vrijstaat; Boerenoorlog; Fauresmith; Philippolis.