SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número4-2The aesthetic disposition as psychotherapeutic quality in a mainly apathetic, digitalised environment índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

STEYN, HJ; WOLHUTER, CC; DE BEER, ZL  e  VOS, D. Produktiwiteit in die onderwysstelsel: Kan dit deurlopend verbeter?. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.4-2, pp.992-1008. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n4-2a8.

Die doel van hierdie artikel is om aan te dui hoe onderwysproduktiwiteit binne die raamwerk van die struktuur en funksionering van die onderwysstelsel verbeter kan word en dit te doen met spesifieke verwysing na die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. Daar word aangetoon dat die teikengroep verwag dat die onderwysstelsel op die mees bekostigbare wyse in die onderwysbehoeftes van die teikengroep moet kan voorsien. Die onderwysstelsel moet dus materieel-ekonomies en finansieel-ekonomies wees. Daar word aangetoon dat daar genoeg elemente in die onderwysstelsel is wat reeds (selfs op onwetenskaplike wyse) gebruik word om die uitsette en insette van ʼn onderwysstelsel te meet. Dit is dus moontlik om die onderwysproduktiwiteit van die onderwysstelsel te bepaal. Daar word van die funksionarisse en gebruikers van die onderwysstelsel verwag om besliste maatreëls te tref ten einde op 'n volhoubare en bekostigbare wyse in die onderwysbehoeftes van die teikengroep te voorsien. Enkele voorbeelde van praktiese maatreëls wat getref kan word om die produktiwiteit van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel te verbeter, word in die vooruitsig gestel.

Palavras-chave : Onderwysstelsel; produktiwiteit; onderwysproduktiwiteit; besparing in die onderwys; uitsette van die onderwysstelsel; insette in die onderwysstelsel.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons