Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751
Resumo
STRAUSS, Danie. Gemeenskappe in 'n gedifferensieerde samelewing. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.1, pp.138-160. ISSN 2224-7912. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n1a10.
Op die basis van verskillende tipes grondbegrippe ondersoek hierdie artikel die aard van verskillende wyses van omgang en verkeer in 'n gedifferensieerde samelewing - as alternatief op die eensydighede van individualistiese en universalistiese samelewingsbeskouings. Jellinek verwys selfs na hierdie twee sienings as wêreldbeskouings. Dit verantwoord die aard van maatskapsverhoudinge, gemeenskapsverhoudinge en verbandsverhoudinge en sluit af met 'n saaklike bespreking van enkele grondmomente van die wysgerige grondidee waarmee Goosen opereer.
Palavras-chave : Geheel-dele; individualisme; atomisme; universalisme; holisme; polis; vorm-materie motief; elementêre grondbegrippe; saamgestelde grond-begrippe; tipe begrippe; begripstransenderende kennis; solidêre eenheidskarakter; permanente gesagstruktuur; maatskapsbetrekkinge; gemeenskappe; verbande; soewereiniteit-in-eie-kring; logiese skepping; redelike orde.