SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

STRAUSS, Danie. Gemeenskappe in 'n gedifferensieerde samelewing. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.1, pp.138-160. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n1a10.

Op die basis van verskillende tipes grondbegrippe ondersoek hierdie artikel die aard van verskillende wyses van omgang en verkeer in 'n gedifferensieerde samelewing - as alternatief op die eensydighede van individualistiese en universalistiese samelewingsbeskouings. Jellinek verwys selfs na hierdie twee sienings as wêreldbeskouings. Dit verantwoord die aard van maatskapsverhoudinge, gemeenskapsverhoudinge en verbandsverhoudinge en sluit af met 'n saaklike bespreking van enkele grondmomente van die wysgerige grondidee waarmee Goosen opereer.

Palabras clave : Geheel-dele; individualisme; atomisme; universalisme; holisme; polis; vorm-materie motief; elementêre grondbegrippe; saamgestelde grond-begrippe; tipe begrippe; begripstransenderende kennis; solidêre eenheidskarakter; permanente gesagstruktuur; maatskapsbetrekkinge; gemeenskappe; verbande; soewereiniteit-in-eie-kring; logiese skepping; redelike orde.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons