SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Tydskrif vir Geesteswetenskappe

On-line version ISSN 2224-7912
Print version ISSN 0041-4751

Abstract

STRAUSS, Danie. Gemeenskappe in 'n gedifferensieerde samelewing. Tydskr. geesteswet. [online]. 2018, vol.58, n.1, pp.138-160. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n1a10.

Op die basis van verskillende tipes grondbegrippe ondersoek hierdie artikel die aard van verskillende wyses van omgang en verkeer in 'n gedifferensieerde samelewing - as alternatief op die eensydighede van individualistiese en universalistiese samelewingsbeskouings. Jellinek verwys selfs na hierdie twee sienings as wêreldbeskouings. Dit verantwoord die aard van maatskapsverhoudinge, gemeenskapsverhoudinge en verbandsverhoudinge en sluit af met 'n saaklike bespreking van enkele grondmomente van die wysgerige grondidee waarmee Goosen opereer.

Keywords : Geheel-dele; individualisme; atomisme; universalisme; holisme; polis; vorm-materie motief; elementêre grondbegrippe; saamgestelde grond-begrippe; tipe begrippe; begripstransenderende kennis; solidêre eenheidskarakter; permanente gesagstruktuur; maatskapsbetrekkinge; gemeenskappe; verbande; soewereiniteit-in-eie-kring; logiese skepping; redelike orde.

        · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License