SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 issue2-1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Tydskrif vir Geesteswetenskappe

On-line version ISSN 2224-7912
Print version ISSN 0041-4751

Abstract

VAN RENSBURG, Christo. The earliest Khoi Afrikaans. Tydskr. geesteswet. [online]. 2016, vol.56, n.2-1, pp.454-476. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2016/V56N2-1A10.

^laf^aDie vroegste Khoi-Afrikaans verwys na die Khoi-Khoin se aanleerderstaal gedurende die eerste helfte van die sewentiende eeu. In hierdie taal, wat tydens kontak met besoekende seelui ontstaan het, kan heelwat Afrikaans gevind word en dit kan as die eerste periode in Afrikaans se geskiedenis beskou word. Die data wat hier bespreek word, is gedokumenteer tussen 1595 en 1652. Die databasis vir hierdie studie bestaan uit 54 optekenings wat ooreenkomste vertoon met Afrikaans. 'n Ondersoek na hierdie vroegste boustene van Afrikaans behels nie net 'n analise van die versamelde skraps data nie (in opvolging van verskeie publikasies van Den Besten en Nienaber), maar wys ook op die voorkoms van aanleerdersvorme wat steeds nie heeltemal verafrikaans het nie, selfs nie 'n paar honderd jaar ná die eerste optekenings daarvan nie. In dié opsig vind hierdie studie aansluiting by werk van Bergs (2012) en Janda en Joseph (2003), wat gegewens oor skraps data, en die lang lewe daarvan, by taalgeskiedenisse integreer.^len

Keywords : bad data; earliest Afrikaans; first period of the history of Afrikaans; frontier Afrikaans; Khoi Afrikaans; Khoi-Khoi expansion; language acquisition; learner's varieties; new languages.

        · abstract in Afrikaans     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License