SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número2-1A preliminary investigation into the state of education after 1994 in selected schools in the Western CapeThe profile of the adult male as a mentor for adolescent boys from the West coast índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

GOUWS, Rufus H.. Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboek-monumente. Tydskr. geesteswet. [online]. 2016, vol.56, n.2-1, pp.355-370. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2016/v56n2-1a5.

Woordeboeke weerspieël nie net die woordeskat van 'n taal nie, maar dra ook by tot die standaardisering van 'n taal. Dit geld sowel woordeboeke waarin algemene taal as dié waarin die vaktaal bewerk word. Die Afrikaanse leksikografiese praktyk vertoon 'n uitgebreide tipologiese verskeidenheid, wat bekende en minder bekende woordeboeke en woordeboeksoorte insluit. Elke woordeboek kan aanspraak maak op monumentstatus, alhoewel talle woordeboeke se rol in die leksikografiese ontwikkeling van Afrikaans nie genoegsaam erken word nie. In hierdie artikel is die fokus op enkele minder bekende woordeboeke wat wel monumente van en vir Afrikaans is. Daar word aandag gegee aan woordeboeke wat gemeenskapsgedrewe produkte is en onder meer blyke gee van die kreatiewe woordskeppingskrag van die Afrikaanse taalgemeenskap. Daarbenewens word daar ook gewys op vernuwende leksikografiese produkte wat saamgestel is om aan spesifieke leksikografiese behoeftes van hulle teikengebruikers te voldoen.

Palabras clave : algemene woordeboeke; buitetekste; geïntegreerde benadering; gemeenskapsprojekte; gidselemente; leksikografiese funksies; neologismes; raamstruktuur; standaardisering; teksproduksie; vaktaalwoordeboeke; woordeboektipologie; woordelyste.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons