SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número3Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

GOUWS, Rufus H. Makrostruktuuraanpassings vanaf gedrukte na e-woordeboeke. Tydskr. geesteswet. [online]. 2014, vol.54, n.3, pp.481-504. ISSN 2224-7912.

Die heersende leksikografieteorie is primêr ontwerp vir gedrukte woordeboeke. Aanpassings is nodig om 'n omvattende teorie te hê wat vir sowel gedrukte as e-woordeboeke voorsiening maak. Vir 'n algemene leksikografieteorie moet modelle ontwikkel word vir die leksikografiese strukture in e-woordeboeke. Hierdie artikel fokus op een van hierdie strukture, te wete die makrostruktuur. Makrostrukture in gedrukte woordeboeke word bespreek, en daar word aandag gegee aan verskeie ordeningstrukture in e-woordeboeke wat makrostrukturele kenmerke vertoon. Die gebruik van alfabetbalke en die voorkoms van artikeltrajekte en deeltrajekte, asook lemmatrajekte en lemmadeeltrajekte, word ondersoek. Daar word aangetoon dat, alhoewel e-woordeboeke nie tradisionele makrostrukture het nie, daar wel eksterne datatoeganklikheid is, onder meer danksy die gebruik van ordeningstrukture met behulp waarvan die makrostrukturele elemente bereik kan word. Aanpassings vanaf gedrukte woordeboeke het gelei tot die ontwikkeling van eiesoortige kenmerke vir hierdie ordeningstrukture van e-woordeboeke.

Palabras clave : artikeldeeltrajek; artikeltrajek; e-leksikografie; gedrukte woordeboeke; kitssoektog; kronkelordening; lemmadeeltrajek; lemmatrajek; makro-struktuur; neslemmas; nislemmas; ordeningstruktuur; streng alfabetiese ordening; teoretiese leksikografie; toegangstruktuur.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons