SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número3Afrikaner and Zulu perspectives on the Battle of Blood River, 16 December 1838Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

VAN NIEKERK, A  e  LUBBE, E. Retoriese stylfigure as intellektuele spel in advertensiekommunikasie. Tydskr. geesteswet. [online]. 2014, vol.54, n.3, pp.446-462. ISSN 2224-7912.

Advertensiekommunikasie het 'n unieke aard en verskillende talige en visuele meganismes word gebruik ten einde die teikenmark se aandag te trek. Retoriese stylfigure, as vorm van figuurlike taalgebruik, is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in gedrukte advertensies te trek. Retoriese stylfigure kan egter op verskillende wyses aangewend word. In hierdie ondersoek word daar vanuit 'n semantiese perspektief gekyk na retoriese stylfigure (talig en visueel) wat tot beskikking van die kopieskrywer is, om kreatief die teikenmark se aandag te trek. Die fokus in hierdie empiriese ondersoek val verder ook op die wyse waarop visuele tekens in advertensies die talige tekens eggo, oftewel ondersteun, in die konstruering van die bemarkingsboodskap.

Palavras-chave : Advertensiekommunikasie; semantiek; figuurlike taalgebruik; idiomatiese uitdrukkings; personifikasie; retoriese stylfigure; vergelyking; analogie; metaforiek; semiotiese tekens.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons