Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
On-line version ISSN 2224-7912
Print version ISSN 0041-4751
Abstract
WOLFAARDT-GRABE, Ina. Poëtiese denke: gees/bewussyn, gevoel, (ge)wete. Tydskr. geesteswet. [online]. 2013, vol.53, n.4, pp.558-577. ISSN 2224-7912.
Die verhouding tussen gees en liggaam, en veral die verskynsel van poëtiese denke as 'n manifestasie van bewussyn, gevoel en (ge)wete, word bespreek na aanleiding van T.T. Cloete se besinning oor digterskap in Die ander een is ek (2013) en Marlene van Niekerk se jongste digbundel Kaar (2013; te verskyn).
Keywords : poëtiese denke; bewussyn; gevoel; gewete; transendering; gees en liggaam.