SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 número3Afrikaner and Zulu perspectives on the Battle of Blood River, 16 December 1838Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

WOLHUTER, CC. Die positiewe verrekening van kulturele diversiteit in die Kanadese onderwys: 'n Aanskouingsles vir Suid-Afrika?. Tydskr. geesteswet. [online]. 2013, vol.53, n.3, pp.346-360. ISSN 2224-7912.

Kanada is nie net een van die lande met die grootste kulturele diversiteit in die wêreld nie, maar word ook wyd erken as 'n rolmodel vir die hantering van kulturele diversiteit en 'n voorbeeld van morele integriteit wat betref die handhawing van menseregte in dié verband. In hierdie artikel word gepoog om 'n ontleding te maak van Kanada se benadering tot kulturele diversiteit in die onderwys, gevolg deur die projektering van die resultate daarvan op die Suid-Afrikaanse doek. Kanada se kulturele diversiteit val uiteen in drie dimensies: die oorspronklike/inheemse kulture teenoor latere besetters; die Engels-Franssprekende verdeling in die grootste demografiese blok van Europese afstammelinge; en die onlangse aankomelinge vanuit die nie-Westerse wêreld. Dié artikel beskryf en evalueer die onderwyskundige hantering van elkeen van die dimensies van kulturele diversiteit in Kanada, en spel die relevansie daarvan vir Suid-Afrika uit.

Palabras clave : onderwys; onderwys en kultuur; onderwys en taal; onderwys en godsdiens; multikulturele onderwys.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons