SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 número3A Scripturally-orientated perspective on the history of Western intellectual thought: the origin and contours of and questions about the consistent problem-historical methodMorality critique and tragic wisdom in the work of Reiner Schürmann índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912

Resumo

POTGIETER, FJ; VAN DER WALT, JL; WOLHUTER, CC  e  VALENKAMP, M. Op weg na 'n integrale teorie van kernbegrippe in onderwys en opvoeding. Tydskr. geesteswet. [online]. 2013, vol.53, n.3, pp. 286-304. ISSN 2224-7912.

Die navorsingsprojek waaruit hierdie artikel gevloei het, het gewentel rondom 'n aantal kern-begrippe wat saamhang met onderwys en opvoeding, te wete opvoeding as sodanig, spiritualiteit, gehalte van lewe, menslike welsyn en geluk, sosiale kapitaal, sosiale geregtigheid, menseregte en moraliteit. Elkeen van hierdie konsepte word omlyn en konseptueel met mekaar verbind. Die ondersoek loop uit op 'n bespreking en diagram waarin aangetoon word hoedat al hierdie begrippe saam 'n komplekse konseptuele geheel vorm waarvan opvoeders kennis behoort te neem.

Palavras-chave : opvoeding; onderwys; spiritualiteit; godsdiens; gehalte van lewe; menslike welsyn en geluk; sosiale kapitaal; sosiale geregtigheid; menseregte; moraliteit.

        · resumo em Inglês     · texto em Holandês     · Holandês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License