Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751
Resumen
POTGIETER, FJ; VAN DER WALT, JL; WOLHUTER, CC y VALENKAMP, M. Op weg na 'n integrale teorie van kernbegrippe in onderwys en opvoeding. Tydskr. geesteswet. [online]. 2013, vol.53, n.3, pp.286-304. ISSN 2224-7912.
Die navorsingsprojek waaruit hierdie artikel gevloei het, het gewentel rondom 'n aantal kern-begrippe wat saamhang met onderwys en opvoeding, te wete opvoeding as sodanig, spiritualiteit, gehalte van lewe, menslike welsyn en geluk, sosiale kapitaal, sosiale geregtigheid, menseregte en moraliteit. Elkeen van hierdie konsepte word omlyn en konseptueel met mekaar verbind. Die ondersoek loop uit op 'n bespreking en diagram waarin aangetoon word hoedat al hierdie begrippe saam 'n komplekse konseptuele geheel vorm waarvan opvoeders kennis behoort te neem.
Palabras clave : opvoeding; onderwys; spiritualiteit; godsdiens; gehalte van lewe; menslike welsyn en geluk; sosiale kapitaal; sosiale geregtigheid; menseregte; moraliteit.