SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 issue3A Scripturally-orientated perspective on the history of Western intellectual thought: the origin and contours of and questions about the consistent problem-historical methodMorality critique and tragic wisdom in the work of Reiner Schürmann author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Tydskrif vir Geesteswetenskappe

On-line version ISSN 2224-7912

Abstract

POTGIETER, FJ; VAN DER WALT, JL; WOLHUTER, CC  and  VALENKAMP, M. Op weg na 'n integrale teorie van kernbegrippe in onderwys en opvoeding. Tydskr. geesteswet. [online]. 2013, vol.53, n.3, pp. 286-304. ISSN 2224-7912.

Die navorsingsprojek waaruit hierdie artikel gevloei het, het gewentel rondom 'n aantal kern-begrippe wat saamhang met onderwys en opvoeding, te wete opvoeding as sodanig, spiritualiteit, gehalte van lewe, menslike welsyn en geluk, sosiale kapitaal, sosiale geregtigheid, menseregte en moraliteit. Elkeen van hierdie konsepte word omlyn en konseptueel met mekaar verbind. Die ondersoek loop uit op 'n bespreking en diagram waarin aangetoon word hoedat al hierdie begrippe saam 'n komplekse konseptuele geheel vorm waarvan opvoeders kennis behoort te neem.

Keywords : opvoeding; onderwys; spiritualiteit; godsdiens; gehalte van lewe; menslike welsyn en geluk; sosiale kapitaal; sosiale geregtigheid; menseregte; moraliteit.

        · abstract in English     · text in Dutch     · Dutch ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License