SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.52 número4A preliminary investigation into the state of education after 1994 in selected schools in the Western CapeThe profile of the adult male as a mentor for adolescent boys from the West coast índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

CHANGUION, Louis. Die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk - Is daar 'n oplossing?. Tydskr. geesteswet. [online]. 2012, vol.52, n.4, pp.552-565. ISSN 2224-7912.

Die debat oor grondhervorming kan slegs sinvol plaasvind wanneer die historiese verloop van grondverdeling in Suid-Afrika in ag geneem word. Die owerhede het egter deur die jare foute gemaak met die toepassing van die beleid van skeiding. Hulle het gefaal in hulle pogings om 'n vreedsame skeiding te bewerkstellig. Die probleem van regverdige grondverdeling het eintlik meer kompleks geword as wat dit ooit was, omdat die bevolking drasties toegeneem het en die grond nie. Die huidige regering het reeds verskeie pogings aangewend om die probleem te probeer oplos. In 2008 is 'n grondonteieningswetgewing voorgestel. Kort daarna is die moontlikheid om landbougrond as 'n nasionale bate te verklaar, oorweeg en daarna is 40% deelboerdery voorgestel. Dit alles het groot teenkanting ontlok. Die nuutste poging is 'n groenskrif aangaande grondher-vorming wat ter tafel is. Hierdie dokument stel onder andere voor dat vir diegene (swartmense) wat nie kan bekostig om grond te koop nie die geleentheid geskep moet word om dit van die staat te huur. Kommersiële boere sal egter hulle eienaarskap behou maar hulle moet bereid wees om 'n sekere deel van hulle grond af te staan.

Palavras-chave : Grondhervorming; grondverdeling; grondonteiening; nasionalisering; deelboerdery; groenskrif; huurpag; titelakte; gebiedskeiding; integrasie.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons