SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.52 número3Franchisees' level of satisfaction with the opportunities and threats of franchisingAfrikaner and Zulu perspectives on the Battle of Blood River, 16 December 1838 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

BITZER, Eli  y  WILKINSON, Annette. Hoër onderwys as navorsings- en studiegebied in Suid-Afrika: 'n Historiese en tematiese perspektief. Tydskr. geesteswet. [online]. 2012, vol.52, n.3, pp.382-396. ISSN 2224-7912.

Hierdie artikel ondersoek veral drie aspekte rakende die hoër onderwys as 'n navorsings- en studiegebied in Suid-Afrika. Eerstens word 'n aantal momente uit die geskiedenis van hoëronderwysstudie geskets - veral voor 1994. Daarna word die studieveld beoordeel teen die agtergrond van bestaande internasionale tematiese karterings van die studieveld buite die Verenigde State van Amerika - meer spesifiek teen dié van Malcolm Tight, 'n gerekende hoëronderwyskundige in die Verenigde Koninkryk. Derdens word 'n aantal aangeleenthede aan die orde gestel met die oog op die uitbreiding en verdere ontwikkeling van hierdie veld van studie en navorsing in Suid-Afrika.

Palabras clave : Hoër onderwys; navorsingsterrein; studieveld; hoër onderwys in SuidAfrika; temas in hoër onderwysnavorsing; navorsing in hoër onderwys.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons