SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.51 número3Drama chronicle 2008-9Afrikaans speech norms and prescriptive Afrikaans norms: is there enough scope for grammatical diversity in standard Afrikaans? índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

JAARSVELDT, L.C. Van  e  WESSELS, J.S.. 'n besinning oor tegnologie in publieke administrasie. Tydskr. geesteswet. [online]. 2011, vol.51, n.3, pp.373-387. ISSN 2224-7912.

Hierdie artikel handel oor die vraag of die Publieke Administrasie-diskoers 'n kritiese besinning oor die tegniese apparaat en tegniese aktiwiteite insluit in soverre dit publieke administrasie behels. 'n Oorsig van die teenwoordigheid van tegnologie in die ontwikkeling van Publieke Administrasie in Europa, Brittanje en die Verenigde State van Amerika, toon aan dat Publieke Administrasie as 'n aparte vak ontstaan het as gevolg van 'n groeiende behoefte aan 'n korpus van tegnieke vir die uitvoering van openbare funksies. Trouens, die vak Publieke Administrasie beliggaam die tegnologie vir publieke administrasie. Publieke Administrasie moet dus in die toepassingskonteks die tegnieke wat relevant is vir die lewering van openbare dienste bestudeer. Die insluiting van 'n studie van die tegnieke wat verband hou met die gebruik van die rekenaar in publieke administrasie is dus 'n logiese gevolg van Publieke Administrasie, wat die tegnologie is van 'n immer veranderende publieke administrasie.

Palavras-chave : Publieke Administrasie; tegnologie; tegniek; ontwikkeling; rekenaar; opvoeding; akademiese vak; dienslewering; openbare diens; besinning.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons