SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.51 issue3The reformed-Scholastic view of the relationship between god and the human being in F. Gomarus (1563-1641) and J. Arminius (1560-1609): a historical-philosophical investigationSouth African immigration to Australia: an interdisciplinary narrative study author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Bookmark

    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    VYVER, Corné Van Der. Die oorsetting van 'n bybelteks na Niestandaardafrikaans: die kunssinnigheids- en kreatiewe aspekte daaragter. Tydskr. geesteswet. [online]. 2011, vol.51, n.3, pp. 289-303. ISSN 0041-4751.

    Die oorsetting van 'n teks (soos 'n Bybelgedeelte) na Niestandaardafrikaans moet beskou word as 'n transponering (intratalige vertaling) daarvan en nie as 'n getroue en presiese vertaling (intertalige vertaling) of ook nie 'n aanpassing (intersemiotiese vertaling) nie, omdat die term transponering erkenning gee aan die kunssinnige- en kreatiwiteitsaspekte van die oorsetting. Hierdie uitgangspunt is vanuit drie gesigspunte benader: vanuit Jakobson se teorie, vanuit Du Plessis (2006) se beskouing van transponering en vanuit 'n eie transponering van die outeur waarmee sekere kunssinnige- en kreatiwiteitsbeginsels geïllustreer kon word. Na 'n kort teoretiestegniese bespreking word 'n transponering van 'n Bybelgedeelte uit Standaardafrikaans na Tsotsi-Afrikaans aangebied. Daarna vind 'n bespreking van die kreatiwiteits-, tegniese en kunsaspekte van die betrokke transponering plaas.

    Keywords : Vertaling; aanpassing; oorsetting; transponering; Niestandaardafrikaans; Bybelvertaling; variëteit; linguistiese vlak; leefwêreldvlak; religieuse vlak.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · pdf in Afrikaans