SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

VAN DER WALT, BJ. Johannes Calvyn (1509-1564) se mensbeskouing: 'n Christelik-filosofiese waardering. Tydskr. geesteswet. [online]. 2009, vol.49, n.3, pp.410-433. ISSN 2224-7912.

Hierdie studie word aangebied ter herdenking van die geboorte van die hervormer, Johannes Calvyn, 500 jaar gelede (1509). Dit handel oor 'n belangrike aspek van sy denke, naamlik sy mensbeskouing volgens die finale uitgawe van sy Institusie (1559). Ter inleiding word iets vermeld van die voortgesette belangstelling in en relevansie van hierdie denker - ook in Suid-Afrika; 'n meer gebalanseerde evaluering van sy denke word voorgestel; die metode wat daarby gevolg word, word verduidelik. Daarna word die volgende fasette van Calvyn se antropologie bespreek: (1) die religieuse karakter van menswees; (2) sy onderskeid tussen siel en liggaam; (3) sy standpunt oor die onsterflikheid van die siel; (4) sy visie op die mens as beeld van God; (5) sy onderskeid tussen natuurlike en bonatuurlike gawes. Die slotgedeelte bevat 'n opsommende evaluering asook 'n les vir vandag.

Palavras-chave : Reformasie (16e eeuse); Johannes Calvyn (1509-1564); die Institusie (1559); Calvynnavorsing; Calvinisme (in Suid-Afrika); Grieks-Romeinse filosofie; Platonisme; Augustianisme; parsiële universalisme; Godskennis; religie; siel en liggaam; onsterflikheid (van die siel); kreasianisme; wêreldveragting; natuurlike en bonatuurlike beeld van God.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons