SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

GOUWS, Rufus  y  LEROYER, Patrick. Verhoogde leksikografiese toeganklikheid in die oorgang van 'n toeristewoordeboek na 'n toeriste-gids as naslaanbron. Tydskr. geesteswet. [online]. 2009, vol.49, n.1, pp.145-159. ISSN 2224-7912.

Die ontwikkeling van die leksikografieteorie is daarop gerig om die produksie van beter woordeboeke te verseker. As naslaanbronne het woordeboeke 'n bepaalde data-aanbod, vertoon hulle sekere leksikografiese strukture en moet hulle bepaalde leksikografiese funksies bevredig. Talle aspekte van die teoretiese leksikografie sou ook gebruik kon word in die beplanning en samestelling van ander naslaanbronne. In hierdie bydrae word gewys hoe bepaalde beginsels uit die teoretiese leksikografie vir die daarstelling van ander naslaanbronne benut kan word. 'n Verhoging in die toegang tot data en 'n doeltreffender onttrekking van inligting word in die vooruitsig gestel in die geval waar bestaande toeristewoordeboeke opgeneem word in omvattender toeristegidse wat volgens 'n geleksikografiseerde benadering saamgestel is. Die fokus is op die benutting van leksikografiese funksies en op 'n erkenning aan verskillende onderafdelings van die toegangsproses in naslaanbronne.

Palabras clave : Geamalgameerde komponent; kognitiewe funksie; kommunikatiewe funksie; laaistruktuur; leksikografie; leksikografiese funksies; naslaanbron; operatiewe funksie; toegangsproses; toegangsroetes; toeganklikheid; toeristegids; toeristewoordeboek.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons