SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número3A possible alternative approach to learner discipline índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Resumo

WOLHUTER, C.C.  e  VAN STADEN, J.G. Bestaan daar 'n dissiplinekrisis binne Suid-Afrikaanse skole? Belewenis van opvoeders. Tydskr. geesteswet. [online]. 2008, vol.48, n.3, pp.389-398. ISSN 2224-7912.

Navorsing oor die probleem van leerderdissipline aan Suid-Afrikaanse skole is al vanuit 'n verskeidenheid perspektiewe onderneem, maar 'n sterk opvoederperspektief ontbreek steeds. Die feit dat opvoeders dissiplineprobleme eerstehands ervaar en dit moet hanteer maak 'n opvoedersperspektief noodsaaklik. Die doel van dié navorsing is daarom die daarstelling van sodanige opvoedersperspektief op leerderdissipline in 'n spesifieke teikenarea. 'n Literatuurstudie en 'n empiriese ondersoek is onderneem ten einde te bepaal hoe opvoeders in Gauteng, die Vrystaat en Noordwesprovinsie leerderdissipline by hul skole beleef. Respondente het gerapporteer dat minder ernstige dissiplineprobleme by hul skole en binne hul klasse 'n weeklikse verskynsel is, en het aangedui dat ernstige vorme van wangedrag, soos vandalisme, diefstal en geweld, maandeliks voorkom. Die metodes wat opvoeders gebruik en die effek van leerderdissipline op opvoeders word geanaliseer in die artikel en ten slotte word aanbevelings vir praktykverbetering gemaak.

Palavras-chave : dissipline; dissiplinehandhawing; klaskamer dissipline; leerders; lyfstraf; onderwys; opvoeders; opvoeding; Opvoedkunde; positiewe dissipline; skooldissipline.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons